2 Chronicles 6:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het die ark daarin gesit waarin die verbond van die HERE is wat Hy met die kinders van Israel gesluit het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die verbondsark hier gesit, en in die verbondsark is die verbond wat die Here met die volk van Israel gesluit het.”
Afrikaans 1933/1953 en die ark waarin die verbond van die HERE is, wat Hy met die kinders van Israel gesluit het, daar neergesit.
Afrikaans 1983 en die ark waarin die verbond van die Here is wat Hy met die Israeliete gesluit het, het ek daar gesit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het ek die ark geplaas waarin die verbond van die Here is, die verbond wat Hy met die Israeliete gesluit het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het die kis van die Here in die tempel laat sit. Die verbond wat die Here met die Israeliete gemaak het, is in daardie kis.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het die ark in die tempel gesit. Die ark is die simbool van die ooreenkoms wat die Here met Israel gesluit het.”