2 Chronicles 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die gérubs het hulle vlerke oor die plek van die ark uitgesprei, en die gérubs het die ark en sy draaghoute bo oordek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gerubs het hulle vlerke oor die plek van die ark gesprei en die ark met sy drahoute oordek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die g,rubs het naamlik die vlerke uitgesprei gehou oor die plek van die ark, sodat die g,rubs die ark en sy draaghoute van bo af bedek het. |
| Afrikaans 1983 | Die gerubs se vlerke was oopgesprei oor die staanplek van die ark. Hulle het die ark en sy draaghoute aan die bokant bedek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gerubs het hulle vlerke uitgesprei oor die plek van die ark. Die gerubs het die ark en sy draaghoute van bo af beskut. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gerubs se vlerke was oop oor die plek waar die kis gestaan het, die gerubs het die kis en sy dra-houte toegemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gerubs se vlerke was só uitgesprei dat hulle die hele ark, met draaghoute en al, bedek het. |