2 Chronicles 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die oudstes van Israel het gekom; en die Leviete het die ark opgeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe al die leiers van Israel aangekom het, het die Leviete die ark opgetel |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe al die oudstes van Israel daar kom, het die Leviete die ark opgeneem |
| Afrikaans 1983 | Nadat al die leiers van Israel gekom het, het die Leviete die ark opgetel |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe al die oudstes van Israel aangekom het, het die priesters die ark opgetel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die leiers van Israel het gekom, en die Leviete het die kis gedra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe al die leiers van Israel daar bymekaar was, het die Leviete die ark opgetel. |