2 Chronicles 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het al die manne van Israel by die koning vergader op die fees wat in die sewende maand was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het almal voor die koning bymekaargekom tydens die jaarlikse feesdag in die sewende maand. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die manne van Israel het by die koning saamgekom op die fees, dit was die sewende maand. |
| Afrikaans 1983 | Al die manne van Israel het by die koning bymekaargekom op die feesdag in die sewende maand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die manne van Israel het toe by die koning byeengekom in die feestyd, dit is die sewende maand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die manne van Israel het by die koning bymekaargekom vir die fees, die fees in die sewende maand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal het op die feesdag, wat in die sewende maand geval het, by die koning bymekaargekom. |