2 Chronicles 4:41 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 en die wat hier met hulle naam beskrywe is, het in die dae van Hisk¡a, die koning van Juda, gekom en hulle tente verslaan, en ook die Meniete wat daar gevind is; en hulle het hul met die banvloek getref tot vandag toe; en hulle het in hulle plek gaan woon; want daar was weiveld vir hulle kleinvee.