2 Chronicles 4:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die blomme en die lampe en die tang was van goud gemaak, en die volmaakte goud;
Afrikaans (NLV) 2011 die blomkelke, lampe en pithouers, alles van suiwer goud,
Afrikaans 1933/1953 en die blomwerk en die lampe en die snuiters van goud; dit was die suiwerste goud;
Afrikaans 1983 die blomkelke, die lampe en die goue pithouers, alles heeltemal van goud;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die goue blomknoppe, lampe en snuiters – dit was van die suiwerste goud;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dit was die blomme en die lampe en hulle goue tangetjies, alles was heeltemal van goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die suiwer goue blomversierings, lampe, lampsnuiters,