2 Chronicles 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder die kandelaars met hulle lampe, dat hulle volgens die gebruik van suiwer goud voor die binnehuis moet verbrand; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die kandelare met hulle lampe van suiwer goud wat voor die binneste heiligdom aan die brand gehou moet word, |
| Afrikaans 1933/1953 | en die kandelaars met hulle lampe om volgens voorskrif voor die binneste vertrek te brand, van fyn goud, |
| Afrikaans 1983 | die kandelaars met die lampe wat volgens voorskrif voor die binneste heiligdom aan die brand gehou moes word, alles van suiwer goud; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die menoras en hulle lampe van fyngoud, om volgens voorskrif voor die heiligdom te brand; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die lampstaanders en hulle lampe wat moes brand voor die binnekamer. Salomo het alles van skoon goud gemaak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die suiwer goue kandelare met hulle lampe, wat volgens voorskrif voor die Allerheiligste moes brand; |