2 Chronicles 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Salomo het al die voorwerpe gemaak wat vir die huis van God was, ook die goue altaar en die tafels waarop die toonbrode gedek was;
Afrikaans (NLV) 2011 So het Salomo al die toebehore vir die tempel van God gemaak: die goue altaar, die tafels vir die offerbrood,
Afrikaans 1933/1953 En Salomo het al die voorwerpe gemaak wat in die huis van God was: die goue altaar en die tafels waar die toonbrode op moes lê,
Afrikaans 1983 Salomo het ook al die toerusting vir die tempel van God laat maak: die goue altaar, die tafels vir die offerbrood;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het al die voorwerpe wat in die huis van God was, gemaak: die goue altaar; die tafels waarop die •vertoonbrode was;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het ook al die goed laat maak wat in die tempel moes kom: Dit was die goue altaar, die tafels vir die offer-brood,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Salomo het die volgende voorwerpe vir die tempel laat maak: die goue altaar; die tafels vir die offerbrood;