2 Chronicles 4:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het Salomo al hierdie voorwerpe in groot menigte gemaak, want die gewig van die koper kon nie vasgestel word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is so baie brons gebruik vir die toebehore wat Salomo gemaak het dat die gewig daarvan nie bereken kon word nie.
Afrikaans 1933/1953 En Salomo het al hierdie voorwerpe in 'n oorgroot menigte gemaak, want die gewig van die koper was onberekenbaar.
Afrikaans 1983 Salomo het so 'n groot hoeveelheid van al hierdie goed laat maak dat die brons nie geweeg kon word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Salomo het al hierdie voorwerpe in sulke groot hoeveelhede gemaak dat die gewig van die brons nie vasgestel kon word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo het al hierdie goed laat maak. Dit was baie, ja, die brons was te veel, hulle kon dit nie alles weeg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is soveel brons vir al die goed gebruik dat dit onmoontlik was om al die metaal te weeg.