2 Chronicles 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die Jordaanvlakte het die koning hulle gegiet, in die kleigrond tussen Sukkot en Seredata. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning het dit in kleivorms in die Jordaanvallei tussen Sukkot en Saretan gegiet. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die Jordaanstreek waar die grond diep was, tussen Sukkot en Ser,da, het die koning dit gegiet. |
| Afrikaans 1983 | Die koning het hulle in die omgewing van die Jordaan, tussen Sukkot en Saretan, in kleivorms laat giet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die omgewing van die Jordaan, tussen Sukkot en Seredata, het die koning dit in swaar grond gegiet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het al die goed laat smelt in die kleigrond tussen die stad Sukkot en die stad Saretan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gietwerk het Salomo in die Jordaanvallei, tussen Sukkot en Saretan, laat doen. Dit is in gietvorms van klei gedoen. |