2 Chronicles 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een see en twaalf osse daaronder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die waterbak en die beeste daaronder, |
| Afrikaans 1933/1953 | en die een see en die twaalf beeste daaronder; |
| Afrikaans 1983 | die waterbak met die twaalf beeste daaronder, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die een See; die twaalf beeste daaronder; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die waterbak, die twaalf beeste onder die waterbak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die see; die twaalf beeste waarop die see gerus het; |