2 Chronicles 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook afspoelwaentjies gemaak, en waskome op die afspoelwaentjies gemaak;
Afrikaans (NLV) 2011 die waentjies vir die waskomme,
Afrikaans 1933/1953 En hy het die afspoelwaentjies gemaak en die bakke op die afspoelwaentjies gemaak;
Afrikaans 1983 Hy het ook die waentjies en die waskomme op die waentjies gemaak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die verskuifbare staanders wat hy gemaak het en die waskomme op die staanders;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die staanders en die was-skottels op die staanders,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die waterwaentjies met die wasbakke bo-op;