2 Chronicles 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en vier honderd granate op die twee kranse; twee rye granaatjies op elke krans om die twee pompe van die kapitele wat op die pilare was, te bedek.
Afrikaans (NLV) 2011 400 granate wat aan die kettings aan die kapitele gehang is (twee rye granate vir elke ketting wat om die kapitele en bo-op die pilare gehang is),
Afrikaans 1933/1953 en die vier honderd granaatjies vir die twee stukke vlegwerk, twee rye granaatjies vir elke vlegwerk om die twee bolle van die kapitele bo-op die pilare te oordek.
Afrikaans 1983 die vier honderd granate vir die twee roosters, 'n dubbele ry granate vir elke rooster om die skywe van die kapitele bo-op die pilare toe te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die vierhonderd granate vir die twee stelle vlegwerk, om die twee bolvormige kapitele wat aan die bopunte van die pilare was, te bedek – twee rye granate vir elke stel vlegwerk;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die 400 granate vir die nette, twee rye granate op elke net wat die bakke bo-op die kapitele toemaak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) 400 granate wat in twee rye aan die kettingwerk vasgeheg is;