2 Chronicles 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die see gestel aan die regterkant van die oostekant, teenoor die suide. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die waterbak is aan die suidekant naby die suidoostelike hoek van die tempel neergesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die see het hy aan die suidekant opgestel, teen die ooste na die suide toe. |
| Afrikaans 1983 | Die waterbak het hy aan die regterkant, suidoos van die tempel, opgestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die See het hy aan die regterkant geplaas, in die suidoostelike hoek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die waterbak laat neersit by die regter-kant, suid-oos van die tempel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die see aan die regterkant, by die suidoostelike hoek van die tempel, geplaas. |