2 Chronicles 36:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Teen hom het Nebukadnésar, die koning van Babel, opgetrek en hom in boeie geboei om hom na Babel te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Nebukadnesar van Babel het na Jerusalem toe gekom en dit ingeneem. Hy het Jojakim met bronskettings geboei en hom na Babel toe geneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nebukadn,sar, die koning van Babel, het teen hom opgetrek en hom met koperkettings geboei om hom na Babel te vervoer. |
| Afrikaans 1983 | Koning Nebukadnesar van Babel het vir Jojakim aangeval en hom geboei met bronskettings om hom na Babel toe te vat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Teen hom het Nebukadnesar, die koning van Babilonië, opgetrek en hom met bronsboeie geboei om hom na Babel te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Nebukadnesar van Babel het gekom en hy het vir Jojakim aangeval en hom gevang. Hy het vir Jojakim vasgemaak met kettings en na Babel geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Nebukadnesar van Babel het hom aangeval, met dik kettings vasgebind en na Babel toe weggevat. |