2 Chronicles 36:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning van Egipte het hom in Jerusalem neergesit en die land veroordeel in honderd talente silwer en 'n talent goud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Neko, die koning van Egipte, het koning Joahas in Jerusalem onttroon en die land met ’n halwe ton silwer en 34 kilogram goud beboet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Egipte het hom in Jerusalem afgesit en die land 'n boete opgelê van honderd talente silwer en 'n talent goud. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Egipte het vir Joahas afgesit as koning in Jerusalem en die land beboet met drie en 'n halwe ton silwer en vier en dertig kilogram goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Egipte het hom in Jerusalem afgesit en die land 'n boete opgelê van honderd kikkar silwer en een kikkar goud. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe het die koning van Egipte vir Joahas gevang en hy het 'n ander koning gekies in Joahas se plek. Hy het gesê die mense van die land moet boete betaal. Hulle moes 100 talente silwer en een talent goud betaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Egiptiese koning het hom toe sy koningskap ontneem en die land met omtrent drie en ’n half ton silwer en 34 kilogram goud beboet. |