2 Chronicles 36:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sedekia was een en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het elf jaar in Jerusalem regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Een en twintig jaar was Sedek¡a oud toe hy koning geword het, en elf jaar het hy in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Sedekia was een en twintig toe hy koning geword het en het elf jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sedekia was een-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar lank as koning geheers in Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was elf jaar lank koning in Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het elf jaar lank in Jerusalem regeer. |