2 Chronicles 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die volk van die land Joahas, die seun van Josia, geneem en hom in Jerusalem koning gemaak in die plek van sy vader.
Afrikaans (NLV) 2011 Die burgers van die land het Josia se seun Joahas in Jerusalem in die plek van sy pa koning gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En die volk van die land het Joahas, die seun van Jos¡a, geneem en hom koning gemaak in die plek van sy vader in Jerusalem.
Afrikaans 1983 Die burgers van die land het Josia se seun Joahas geneem en hom koning in Jerusalem gemaak in sy pa se plek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk van die land het Jehoagas, seun van Josia, geneem en hom in Jerusalem koning gemaak in die plek van sy vader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die land het vir Joahas seun van Josia geneem en hulle het hom koning gemaak in Jerusalem ná sy pa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van die land het Josia se seun Joahas in sy plek koning in Jerusalem gemaak.