2 Chronicles 35:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook Konánja en Semája en Netáneël, sy broers, en Hasabja en Jeïel en Josabad, die owerstes van die Leviete, het aan die Leviete as paasoffers vyf duisend kleinvee en vyf honderd beeste gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Kenanja en sy ampsgenote Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, die leiers van die Leviete, het vir die Leviete 5 000 paasoffers en 500 beeste gegee.
Afrikaans 1933/1953 En Kon nja en sy broers Sem ja en Net neël, en Has bja en Je‹-el en Josabad, die owerstes van die Leviete, het aan die Leviete as paasoffers vyf duisend stuks kleinvee en vyf honderd beeste afgegee.
Afrikaans 1983 Kenanja en sy ampsgenote Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, die leiers van die Leviete, het as paasoffers vir die Leviete vyf duisend lammers en vyf honderd beeste geskenk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kenanja en Semaja en Netanel, sy broers, en Gasabja, Jeïel en Josabad, leiers van die Leviete, het aan die Leviete vyfduisend as Pasgaoffer afgestaan, en dan ook nog vyfhonderd beeste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Konanja en sy broers Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, was die leiers van die Leviete. Hulle het 5 000 paas-lammers en 500 beeste vir die Leviete gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kenanja en sy ampsgenote Semaja en Netanel, en Gasabja, Jeïel en Josabad, die leiers van die Leviete, het 5 000 lammers en 500 beeste as paasoffers vir die Leviete geskenk.