2 Chronicles 35:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Slaan dan die pasga dood en heilig julle en berei julle broers voor, dat hulle kan handel volgens die woord van die HERE deur die diens van Moses.
Afrikaans (NLV) 2011 Slag die paaslam, reinig julleself en berei dit voor vir julle volksgenote. Volg al die voorskrifte wat die Here deur Moses gegee het.”
Afrikaans 1933/1953 en slag die pasga en heilig julle en berei dit vir julle broers, om te doen volgens die woord van die HERE deur die diens van Moses.
Afrikaans 1983 Slag die paaslam, reinig julle, en berei julle volksgenote voor om uitvoering te gee aan die opdrag van die Here wat deur bemiddeling van Moses aan Israel gegee is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slag dan die pasgalammers. Heilig julleself en berei dit voor vir julle volksgenote deur dit te doen in ooreenstemming met die woord van die Here by monde van Moses.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet julle die paas-lammers slag. Julle moet julleself wy en julle moet die ander Israeliete help sodat hulle alles kan doen wat die Here vir Moses gesê het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slag die paaslammers, maak julleself dan skoon en berei die offer soos dit voorgeskryf word in die Here se wet wat Hy deur Moses gegee het.”