2 Chronicles 35:27 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy werke, eerste en laaste, kyk, dit is beskrywe in die boek van die konings van Israel en Juda. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van begin tot einde, is opgeteken in Die boek van die konings van Israel en Juda. |
| Afrikaans 1933/1953 | sy geskiedenis dan, die vroeëre en die latere, kyk, dit is beskrywe in die Boek van die konings van Israel en Juda. |
| Afrikaans 1983 | die verhale van vroeër en dié van later, is opgeteken in Die Boek van die Konings van Israel en Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sy vroeëre en latere geskiedenis, kyk, dit is opgeteken in die boekrol van die konings van Israel en Juda. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die dinge van voorheen en van later, dit is alles geskryf in die Boek van die Konings van Israel en Juda. |