2 Chronicles 35:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Josia en sy goedheid, volgens wat geskrywe is in die wet van die HERE,
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Josia se regering en sy dade van getrouheid aan die voorskrifte van die Here,
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Jos¡a en sy vrome dade, volgens wat geskrywe is in die wet van die HERE,
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Josia, sy dade van trou in ooreenstemming met wat in die wet van die Here geskryf staan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Josia en sy dade van trou, volgens wat geskryf staan in die Wet van die Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander dinge wat Josia gedoen het, die dinge wat hy aangehou het om te doen soos dit geskryf is in die Wette van die Here,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van Josia se geskiedenis, hoe hy geleef het soos die Here se wet sê ’n mens moet leef, word alles, van die begin tot die einde, vertel in Die Geskiedenis van die Konings van Israel en Juda.