2 Chronicles 35:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die boogskutters het op koning Josia geskiet; en die koning sê aan sy dienaars: Laat my weggaan; want ek is seer gewond.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die vyandige boogskutters het koning Josia raakgeskiet. Hy roep toe sy lyfwagte: “Neem my weg uit die geveg, want ek is swaar gewond!”
Afrikaans 1933/1953 En die skutters het koning Jos¡a raak geskiet. Toe sê die koning aan sy dienaars: Bring my weg, want ek is swaar gewond.
Afrikaans 1983 Die boogskutters het koning Josia raakgeskiet, en hy het vir sy lyfwagte gesê: “Bring my uit, ek is swaar gewond.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die boogskutters het die koning, Josia, geskiet. Die koning sê toe vir sy dienaars: “Kry my hier weg, want ek is swaar gewond!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate van Egipte het vir Josia raakgeskiet met 'n pyl en boog, en Josia het vir sy offisiere gesê: “Julle moet my hier wegneem, want hulle het my raakgeskiet, ek het baie seer gekry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die boogskutters het Josia raak geskiet en hy het vir sy lyfwagte gesê: “Help my gou om hier weg te kom, want ek is swaar gewond!”