2 Chronicles 35:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die agtiende jaar van die regering van Josia is hierdie pasga gehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie Paasfees is in die agtiende jaar van Josia se regering gevier. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die agttiende jaar van die regering van Jos¡a is hierdie pasga gehou. |
| Afrikaans 1983 | Dié paasfees is gevier in die agtiende regeringsjaar van koning Josia. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie Pasga is in die agttiende jaar van Josia se koningskap gevier. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hierdie Paasfees gevier in die agtiende jaar nadat Josia koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié paasfees is in Josia se agtiende regeringsjaar gehou. |