2 Chronicles 35:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josia het 'n pasga vir die HERE in Jerusalem gehou, en hulle het die pasga geslag op die veertiende dag van die eerste maand.
Afrikaans (NLV) 2011 Josia het die Paasfees van die Here in Jerusalem gevier. Die paaslam is op die veertiende dag van die eerste maand geslag.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Jos¡a in Jerusalem die pasga tot eer van die HERE gehou; en hulle het die pasga geslag op die veertiende van die eerste maand.
Afrikaans 1983 Josia het die paasfees van die Here in Jerusalem gevier. Hulle het die paaslam geslag op die veertiende van die eerste maand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josia het in Jerusalem die Pasga vir die Here gevier. Hulle het die pasgalammers op die veertiende van die eerste maand geslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josia het die Paasfees vir die Here in Jerusalem gevier. Hulle het die paas-lammers geslag op die veertiende dag van die eerste maand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josia het daarna die paasfees tot die eer van die Here in Jerusalem gevier. Die paaslammers is op die veertiende dag van die eerste maand geslag.