2 Chronicles 34:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so het hy gedoen in die stede van Manasse en Efraim en Símeon, tot by Náftali, met hulle grond rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dieselfde gedoen in die dorpe van Manasse, Efraim en Simeon, en selfs so ver as Naftali, en ook die ruïnes in die omgewing.
Afrikaans 1933/1953 En in die stede van Manasse en Efraim en S¡meon en tot by N ftali, in hulle puinhope rondom,
Afrikaans 1983 en ook die stede van Manasse, Efraim en Simeon, tot by Naftali, en ook die ruïnes van die omgewing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In al die dorpe van Manasse, Efraim en Simeon, en tot by Naftali, het hy oral hulle huise deursoek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê hulle moet goed soek in al die tempels in die stede van die stamme Manasse, Efraim en Simeon en tot by Naftali.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josia het dieselfde gedoen in die dorpe Manasse, Efraim en Simeon, tot so ver as Naftali. Op die plekke waar afgode gedien is,