2 Chronicles 34:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die bene van die priesters op hulle altare verbrand en Juda en Jerusalem gereinig.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het hy die bene van die afgodspriesters op hulle eie altare verbrand. So het hy Juda en Jerusalem gereinig.
Afrikaans 1933/1953 En die beendere van die priesters het hy op hulle altare verbrand en Juda en Jerusalem gereinig.
Afrikaans 1983 Die bene van die afgodspriesters het hy op hulle eie altare laat verbrand. So het hy Juda en Jerusalem skoongemaak,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die beendere van die priesters, dié het hy op hulle altare verbrand. So het hy Juda en Jerusalem gereinig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die bene van die priesters van die Baäls laat verbrand op hulle eie altare. Hy het Juda en Jerusalem skoongemaak, daar was nie meer altare nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het hulle beendere uit die grafte gehaal en op die altare verbrand. Op hierdie manier het Josia Juda en Jerusalem heeltemal skoongemaak van al die afgode.