2 Chronicles 34:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning gestuur en al die oudstes van Juda en Jerusalem bymekaar laat kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning het al die leiers van Juda en Jerusalem opgeroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die koning gestuur en al die oudstes van Juda en Jerusalem byeen laat kom. |
| Afrikaans 1983 | en hy het al die leiers van Juda en Jerusalem bymekaar laat kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het toe al die oudstes van Juda en Jerusalem byeen laat roep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die koning gesê al die leiers van Juda en Jerusalem moet bymekaarkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Josia die boodskap gehoor het, het hy ’n vergadering met die leiers van Juda en Jerusalem belê. |