2 Chronicles 34:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat jou hart teer was en jy jou voor God verneder het toe jy sy woorde gehoor het teen hierdie plek en teen die inwoners daarvan, en jou voor my verootmoedig het en jou klere geskeur en voor my geween het; Ek het jou ook verhoor, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy was spyt en het jou verootmoedig deur jou klere te skeur en het in berou voor My gehuil toe jy die woorde oor hierdie plek en sy inwoners gehoor het. Ek het jou gebed verhoor, sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van God verneder het toe jy sy woorde teen hierdie plek en teen sy inwoners hoor, en jy jou voor my aangesig verneder het en jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ek ook verhoor, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat jou hart sag is, en jy jouself voor God verootmoedig het toe jy sy woorde oor hierdie plek en sy inwoners gehoor het, ja, omdat jy jouself voor My verootmoedig, jou klere geskeur en voor my gehuil het, sal Ek ook luister,’ is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Ek het gesien hoe jy op die boodskap van die wetboek gereageer het, hoe ontsteld jy was toe jy sien watter oordeel die stad en sy mense gaan tref. Omdat jy jou voor My verneder het en jammer is oor alles, |