2 Chronicles 34:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy antwoord hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het:
Afrikaans (NLV) 2011 Sy sê vir hulle: “Die Here die God van Israel het gepraat. Gaan vertel vir die man wat julle na my toe gestuur het:
Afrikaans 1933/1953 Toe sê sy aan hulle: So spreek die HERE, die God van Israel: Sê aan die man wat julle na my gestuur het,
Afrikaans 1983 en sy het geantwoord: “Ek het 'n boodskap van die Here die God van Israel. Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sê sy vir hulle: “So sê die Here, die God van Israel, ‘Sê vir die man wat julle na my toe gestuur het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet het vir hulle gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: Julle moet vir die man wat vir julle na My toe gestuur het, sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het hulle geantwoord: “Hier is ’n boodskap van die Here af vir julle koning.