2 Chronicles 34:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die koning het aan Hilkía en Ahikam, die seun van Safan, en Abdon, die seun van Miga, en Safan, die skrywer, en Asaja, die dienaar van die koning, bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 en die volgende opdragte aan Gilkija, Agikam seun van Safan, Abdon seun van Miga, Safan die staatsekretaris, en Asaja, die koning se raadgewer, gegee:
Afrikaans 1933/1953 en die koning het bevel gegee aan Hilk¡a en Ah¡kam, die seun van Safan, en Abdon, die seun Miga, en Safan, die skrywer, en As ja, die dienaar van die koning, en gesê:
Afrikaans 1983 en opdrag gegee aan Gilkija, aan Agikam seun van Safan, aan Akbor seun van Miga, aan die staatsekretaris Safan en aan Asaja, die hoofamptenaar van die koning:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning het Gilkija en ook Agikam, seun van Safan, Abdon, seun van Miga, Safan, die sekretaris, en Asaja, die koning se dienaar, die volgende opdrag gegee:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het vir Gilkija en Agikam seun van Safan, en vir Abdon seun van Miga, en vir die sekretaris Safan en vir sy hoof-amptenaar Asaja gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dadelik ’n afvaardiging saamgestel wat uit Gilkija, die priester en vier senior amptenare bestaan het. Hy het vir hulle gesê: