2 Chronicles 34:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die koning hoor wat in die gebooie geskryf was, het hy sy klere geskeur |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur, |
| Afrikaans 1983 | Toe die koning hoor wat die wet sê, het hy sy klere geskeur |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die koning die woorde van die wet hoor, het hy sy klere geskeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die koning hoor wat in die wette geskryf is, het hy sy klere geskeur |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Josia gehoor het wat in die wetboek staan, was hy so ontsteld dat hy sy klere geskeur het. |