2 Chronicles 34:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Safan het die boek na die koning gebring en die koning teruggebring en gesê: Alles wat aan u dienaars toevertrou is, hulle doen dit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Safan het die boekrol na die koning toe geneem en gesê: “U beamptes is besig om elke ding te doen wat aan hulle opgedra is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Safan het die boek na die koning gebring en aan die koning verder verslag gegee en gesê: Alles wat in die hande van u dienaars gegee is, doen hulle: |
| Afrikaans 1983 | en Safan het dit na die koning toe geneem en ook aan die koning verslag gedoen: “Alles wat aan u amptenare opgedra is, is gedoen; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Safan het die boekrol na die koning geneem. Hy het weereens aan die koning verslag gedoen: “Alles wat in die hande van u dienaars gelaat is, is hulle besig om uit te voer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Safan het die boek na die koning toe gebring, en hy het ook vir die koning gesê: “Jou mense is besig om al die werk te doen wat hulle moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Safan het die boekrol dadelik na die koning gebring en verslag gedoen: “Almal vir wie u werk gegee het, is aan die gang. |