2 Chronicles 34:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle was oor die lasdraers en was opsieners van alles wat die werk verrig het in enige diens; en van die Leviete was daar skrifgeleerdes en beamptes en poortwagters.
Afrikaans (NLV) 2011 is ook in bevel geplaas van werkers in verskeie ambagte. Nog ander Leviete het as administratiewe amptenare, skrywers en poortwagters opgetree.
Afrikaans 1933/1953 was,n oor die lasdraers,n het al die werksmense bestuur by elke soort arbeid; uit die Leviete was ook skrywers en opsigters en poortwagters.
Afrikaans 1983 maar hulle het ook toesig gehou oor die draers en het leiding gegee aan elkeen wat 'n taak moes uitvoer, in watter soort werk ook al. Ook die administratiewe amptenare, die regsbeamptes en die poortwagte was Leviete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het ook beheer gehad oor die draers, en was toesighouers oor elke werker in elke soort werk. Sommige van die Leviete was sekretarisse, opsieners en hekwagte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het ook gekyk dat die manne wat die goed moes dra, hulle werk doen, en hulle het gesê hoe die werkers al die werk moet doen. Party Leviete was sekretarisse en voormanne en poortwagte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) is in beheer van die draers en die arbeiders met hulle verskillende soorte werk geplaas. Nog ander Leviete is gebruik as sekretarisse, klerke en poortwagte.