2 Chronicles 34:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het en hy het 31 jaar in Jerusalem regeer.
Afrikaans 1933/1953 Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en een en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 1983 Josia was ag toe hy koning geword het en het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een-en-dertig jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josia was ag jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 31 jaar lank koning in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josia was net agt jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 31 jaar lank in Jerusalem regeer.