2 Chronicles 33:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in die twee voorhowe van die huis van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het altare vir die hemelliggame in elkeen van die twee voorhowe van die Here se tempel gebou.
Afrikaans 1933/1953 En hy het altare gebou vir die hele leër van die hemel in altwee die voorhowe van die huis van die HERE.
Afrikaans 1983 In die twee voorhowe van die huis van die Here het hy altare vir al die hemelliggame gebou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die twee voorhowe van die huis van die Here het hy altare gebou vir al die hemelliggame.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Manasse het op die twee oop stukke grond by die tempel altare gebou vir die son en die maan en vir al die sterre in die lug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in albei portale van die tempel altare gebou om die hemelgode te vereer;