2 Chronicles 33:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy dienaars het 'n sameswering teen hom gemaak en hom in sy huis dood gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Amon se eie beamptes het teen hom saamgesweer en hulle het hom in sy paleis vermoor.
Afrikaans 1933/1953 En sy dienaars het teen hom saamgesweer en hom in sy huis gedood.
Afrikaans 1983 Sy amptenare het 'n sameswering teen hom gesmee en hom in sy paleis doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy amptenare het teen hom saamgesweer en hom in sy paleis doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Amptenare van Amon het planne gemaak teen hom en hulle het hom in sy paleis vermoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Paar van sy amptenare het teen hom saamgesweer en hom in die paleis vermoor.