2 Chronicles 33:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en hy het hom nie voor die aangesig van die HERE verneder soos sy vader Manasse homself verneder het nie; maar Amon het meer en meer oortree. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het egter nie homself voor die Here verootmoedig soos sy pa gedoen het nie. Trouens, Amon het nog meer gesondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy het hom nie verootmoedig voor die aangesig van die HERE soos sy vader Manasse hom verootmoedig het nie; maar hy, Amon, het die skuld vermeerder. |
| Afrikaans 1983 | en nie voor die Here berou getoon soos sy pa nie. Hy het nog meer misdade teen God begaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hom nie verootmoedig voor die Here soos sy vader Manasse hom verootmoedig het nie; inteendeel, hy, Amon, het die skuld meer gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het homself ook nie verneder soos sy pa Manasse gedoen het nie. Nee, Amon het nog baie meer verkeerde dinge gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hom glad nie aan die Here gesteur nie en hy het nie, soos sy pa Manasse, homself aan die Here se wil onderwerp nie. Trouens, Amon se sondes het net meer en meer geword. |