2 Chronicles 33:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Amon was twee en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en twee jaar het hy in Jerusalem geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Amon was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar in Jerusalem regeer.
Afrikaans 1933/1953 Amon was twee en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en twee jaar het hy in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 1983 Amon was twee en twintig toe hy koning geword het en het twee jaar in Jerusalem geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Amon was twee-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Amon was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was twee jaar lank koning in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Amon was 22 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het twee jaar lank in Jerusalem regeer.