2 Chronicles 33:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Manasse het ontslaap met sy vaders, en hulle het hom in sy huis begrawe, en sy seun Amon het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Manasse sterf, is hy begrawe by sy paleis. Sy seun Amon het hom opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Manasse het ontslaap met sy vaders, en hy is in sy huis begrawe; en sy seun Amon het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans 1983 | Manasse is oorlede, en hy is begrawe in sy huis. Sy seun Amon het hom as koning opgevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Manasse het by sy voorouers gaan rus, en hulle het hom by sy paleis begrawe. Sy seun Amon het in sy plek koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Manasse het gesterf, en hulle het hom begrawe in sy paleis. Sy seun Amon het koning geword ná hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ná Manasse se dood is hy by sy paleis begrawe. Sy seun Amon het hom as koning opgevolg. |