2 Chronicles 33:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, soos die gruwels van die nasies wat die HERE voor die kinders van Israel verdryf het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was deur die afskuwelike praktyke van die heidense nasies na te volg. Die Here het hulle voor die Israeliete uit die land verdryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE volgens die gruwels van die nasies wat die HERE voor die kinders van Israel uit verdrywe het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en het die afskuwelike optrede van die heidennasies nagevolg wat deur die Here verdryf is om vir die Israeliete plek te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. In ooreenstemming met die afstootlike gebruike van die nasies wat die Here voor die Israeliete uit verdryf het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, dinge wat die Here gehaat het. Hy het dieselfde dinge gedoen wat die ander volke gedoen het. Die Here het daardie volke weggejaag sodat die Israeliete in die land kon woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here was glad nie tevrede met wat Manasse gedoen het nie. Hy het dieselfde verskriklike sondes gedoen wat die mense wat voor die Israeliete in die land gebly het, altyd gedoen het. |