2 Chronicles 33:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die verdere geskiedenis van Manasse en sy gebed tot sy God en die woorde van die sieners wat met hom gespreek het in die Naam van die HERE, die God van Israel, kyk, dit is beskrywe in die boek van die konings van Israel en
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander gebeurtenisse tydens Manasse se regering, sy gebed tot God en die woorde wat sieners in die Naam van die Here die God van Israel vir hom gebring het, is opgeteken in Die boek van die konings van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En die verdere geskiedenis van Manasse en sy gebed tot sy God en die woorde van die sieners wat tot hom gespreek het in die Naam van die HERE, die God van Israel, kyk, dit is in die Geskiedenis van die konings van Israel.
Afrikaans 1983 Die ander verhale oor Manasse, sy gebed tot sy God en die verhale oor die sieners wat hom aangespreek het in die Naam van die Here die God van Israel, staan in Die Verhale van die Konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verdere geskiedenis van Manasse, sy gebed tot sy God en die woorde van die sieners wat hom in die Naam van die Here, die God van Israel, aangespreek het, kyk, dit staan in die Geskiedenis van die Konings van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander dinge wat met Manasse gebeur het, is geskryf in die Geskiedenisse van die Konings van Israel. Dit was Manasse se gebed tot sy God, en die woorde van die sieners wat teen hom gepraat het toe die Here, die God van Israel, hulle gestuur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die res van Manasse se geskiedenis, hoe hy tot sy God gebid het en hoe die sieners hom namens die Here, Israel se God, aangespreek het, word vertel in Die Geskiedenis van die Konings van Israel.