2 Chronicles 33:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy in benoudheid was, het hy die HERE sy God gesmeek en hom baie verneder voor die God van sy vaders,
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hy in die diepste nood was, het Manasse die Here sy God om genade gevra en hom voor die God van sy voorouers verootmoedig.
Afrikaans 1933/1953 Maar in sy benoudheid het hy die aangesig van die HERE sy God om genade gesmeek en hom diep verootmoedig voor die aangesig van die God van sy vaders
Afrikaans 1983 Toe dit met hom so sleg gaan, het hy die Here sy God om genade gesmeek, groot berou getoon voor die God van sy voorvaders,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar toe hy in die noute was, het hy die Here sy God se guns gesoek, hom ernstig verootmoedig voor die God van sy voorouers
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het baie sleg begin gaan met Manasse, en toe het hy sy God die Here gesmeek en hy het homself heeltemal verneder voor die God van sy voorvaders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hy daar baie swaargekry het, het hy weer na die Here toe gekom. Hy het die God van sy voorouers nederig om verskoning gevra vir al sy sondes.