2 Chronicles 33:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Manasse en sy volk gespreek, maar hulle het nie geluister nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het met Manasse en sy volk gepraat, maar hulle het al sy waarskuwings geïgnoreer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Manasse en met sy volk gespreek, maar hulle het nie geluister nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het Manasse en sy volk aangespreek, maar hulle het daar geen ag op geslaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het Manasse en sy volk aangespreek, maar hulle het nie geluister nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Manasse en sy volk gepraat, maar hulle het nie geluister nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Manasse en sy mense gewaarsku, maar hulle wou nie luister nie. |