2 Chronicles 33:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het en hy het 55 jaar in Jerusalem regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Manasse was twaalf toe hy koning geword het en het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar lank as koning geheers in Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 55 jaar lank koning in Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Manasse was twaalf toe hy koning geword het. Hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer. |