2 Chronicles 32:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het hy vir hom stede voorsien en besittings van kleinvee en beeste in menigte, want God het hom baie besit gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarby het hy baie dorpe gebou en groot troppe kleinvee en grootvee gehad, want God het hom baie rykdom gegee.
Afrikaans 1933/1953 Ook het hy vir hom stede aangelê; verder was daar besittings van kleinvee en beeste in menigte, want God het hom baie goed gegee.
Afrikaans 1983 Hy het vir hom stede laat bou en het groot troppe kleinvee en grootvee gehad. God het hom 'n baie groot persoonlike besit laat opbou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir hom dorpe aangelê en 'n groot hoeveelheid kleinvee en beeste verkry – ja, God het vir hom besonder baie besittings gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het stede laat bou en hy het groot troppe skape en bokke en beeste gehad. God het hom baie ryk laat word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook stede gebou en reusetroppe kleinvee en beeste besit. Die Here het hom baie ryk gemaak.