2 Chronicles 32:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook voorraadkamers vir die opbrings van koring en wyn en olie; en stalletjies vir allerhande diere, en hokke vir kleinvee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ook baie stoorkamers vir sy graan, nuwe wyn en olyfolie gebou en ook baie stalle vir sy beeste, en krale vir sy troppe skape en bokke gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook pakhuise vir die opbrings van koring en mos en olie; en stalle vir allerhande soorte vee en krale vir die troppe vee. |
| Afrikaans 1983 | Hy het opslagplekke laat bou vir die koring, wyn en olie wat aan hom gelewer is, en krale en stalle vir sy beeste en kleinveekuddes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | asook voorraadkamers vir die opbrengs van koring, •nuwe wyn en olie, en stalle vir elke soort grootvee, en stalle vir kleinvee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het stoorkamers laat bou vir die koring en wyn en olyf-olie wat sy mense vir hom gebring het. Hy het ook blyplekke laat bou vir al sy diere, en skaapkrale vir die skape en bokke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarby het hy stoorkamers vir sy deel van die graanoes, die nuwe wyn en olyfolie gebou. Hy het ook krale en stalle vir sy beeste en troppe kleinvee gebou. |