2 Chronicles 32:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarom het koning Hiskía en die profeet Jesaja, die seun van Amos, gebid en ten hemele geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het koning Hiskia en die profeet Jesaja seun van Amos gebid en na die hemel geroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe koning Jehisk¡a en die profeet Jesaja, die seun van Amos, hieroor gebid en na die hemel geroep het, |
| Afrikaans 1983 | Koning Hiskia en die profeet Jesaja seun van Amos het daarom gebid en na die hemel geroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Koning Hiskia en die profeet Jesaja, seun van Amos, het hieroor gebid en na die hemel om hulp geroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Hiskia en die profeet Jesaja seun van Amos het gebid. Hulle het na die hemel gekyk en gevra dat die Here hulle moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het koning Hiskia en die profeet Jesaja, Amos se seun, ernstig gebid. |