2 Chronicles 32:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hiskia sien dat Sanherib gekom het en dat hy van plan was om teen Jerusalem te veg,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hiskia besef dat Sanherib ook van plan was om Jerusalem aan te val,
Afrikaans 1933/1953 En toe Jehisk¡a sien dat S nherib kom met die doel om teen Jerusalem te veg,
Afrikaans 1983 Toe Hiskia hoor van die koms van Sanherib en dat hy op oorlog teen Jerusalem uit is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hiskia sien dat Sanherib kom en dat sy doel oorlog teen Jerusalem was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Hiskia hoor dat Sanherib gekom het en dat hy oorlog wil maak teen Jerusalem,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Hiskia besef dat Sanherib op pad was om Jerusalem aan te val,