2 Chronicles 32:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy dienaars het nog meer gespreek teen die HERE God en teen sy kneg Hiskía. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sanherib se boodskappers het die Here God en sy dienaar Hiskia nog meer gespot met belediging op belediging. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy dienaars het nog meer teen die HERE God gespreek en teen sy kneg Jehisk¡a. |
| Afrikaans 1983 | Die boodskappers het nóg dinge gesê teen God die Here en teen sy dienaar Hiskia. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sanherib se amptenare het nog meer te sê gehad teen die Here God, en teen sy dienskneg Hiskia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die boodskappers van Sanherib het nog meer dinge gesê teen die Here God en teen sy dienaar Hiskia. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die boodskappers het nog baie beledigings teen die Here God en teen sy dienaar Hiskia uitgespreek. |